Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg

Secondhand
1 available
R1,500.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
A1964
Bob Shop ID:
613065289


'n Kosbare kultuurkleinood - 12 van die oorspronklike uitgawes van Die Boerevrou-tydskrif, van Maart 1925 tot Februarie 1926, in een band ingebind.

Die Boerevrou was die eerste, en tot en met die staking daarvan, die enigste Afrikaanse vrouetydskrif. Dit is van Maart 1919 tot Desember 1931 maandeliks in Pretoria onder die redakteurskap van die eienares, Mabel Malherbe, uitgegee. Die tydskrif was baie gewild onder haar lesers en is oor die hele Suid-Afrika gelees, en selfs ook ver buite die land se grense versprei.

Die boek is kompulsiewe leesstof, veral ook omdat dit 'n goeie en aktuele beeld gee van die Afrikanervrou en haar leefwyse in die vroeë 20ste eeu. Afrikaans was nog skaars erken as skryftaal en die Afrikaans in die tydskrif is dikwels 'n mengsel van Afrikaans, Engels en Nederlands. Die redaksionele inhoud wissel van opvoedkundige inligting oor boeke, nuusbrokkies oor Suid-Afrika en die buiteland, selfhelpartikels, gesondheid, nuwe geriefstoestelle vir die huis, kinders en breiwerk tot modes, skoonheidsnuus, 'n ruilkolom, briewe, woordraaisels en vervolgverhale. 'n Groot, swaar boek wat 1,7 kg weeg.

Die band is nie in 'n goeie toestand nie met 'n afgeskeurde hoek voor en agter. Die voor- en agterblad is geskeur en met kleefband herstel. Die blaaie binne is in 'n goeie toestand. 


More from this seller

View all
Anya by Susan Fromberg Schaeffer. 1st ed 1974. H/C with jacket. Big format. 489 pp.
R70
R30 shipping
The story of mankind by Hendrik van Loon. 1937 H/C
R375
South Africa: A Series of Pencil Sketches by William M Timlin. 1927. H/B.
R60
R30 shipping
Hoopvol deur Derick van der Walt. Eerste uitgawe 2012. Sagteband. 240 pp.
R160
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Voortrekkerlewe: Agter die skerms van die Groot Trek
R260
R30 shipping
Die groot gryse deur Anna M Louw
R120
R30 shipping
Die Groot Trek in Beeld
R250
R30 shipping
Hy Was Groot en Gelief - Ds C Hattingh. Hardeband met stofjas, 1e Uitg. 1967
R160