FITZPATRICK, Marida - Die Staat vs. Oscar : 9 uur, 4 skote, 1 raaiseldood - (Sagteband)
FITZPATRICK, Marida - Die Staat vs. Oscar : 9 uur, 4 skote, 1 raaiseldood - (Sagteband)

FITZPATRICK, Marida - Die Staat vs. Oscar : 9 uur, 4 skote, 1 raaiseldood - (Sagteband)

Secondhand
1 available
R48.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 21 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
sa-int - lo - do photo m
Bob Shop ID:
613866174
Boek nog baie mooi maar het wel voorheen aan 'n baie grend aftree-oord behoort - 248 pg.    >>>    Dit het die land geruk, die wêreld geboei en sal in die geskiedenis bekendstaan as die opspraakwekkendste hofsaak tot nog toe in Suid-Afrika. Oscar Pistorius se moordverhoor is die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n misdaadriller geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.   -   En dís hoe Marida Fitzpatrick die verhaal vertel. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie noodlottige nag en die mees dramatiese hoofstukke van die verhoor op só 'n manier ineen dat dit soos 'n spanningsverhaal lees. Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit onderhoude wat Fitzpatrick met van die betrokkenes se naastes gevoer het.   -   Saam met al die menslike vertellings verskyn daar ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die verhoor: Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken?    -   Dit word alles geïllustreer met treffende foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings.     * True Crime *

More from this seller

View all
60% OFF
LEW - BROWN, D.- Inside Prince Caspian: A Guide to Exploring the Return to Narnia C.S. Lewis (P/b)
R28 R70
BRE - WILLET, John - The Theatre of Bertolt Brecht - (Paperback)
R34
PICOULT, Jodi - The Tenth Circle - (Paperback) *
R24
LANGENHOVEN, C.J. - Ons Weg Deur die Wereld : Deel III [3] - (Hardeband)
R24
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Verkennerreeks No.2 Die Moderne Staat by Prof L J du Plessis
R250
Huldiging van Alba Bouwer - Die blink uur van mooi dinge
R45
Kookboek vir die Nuwe Geslag (Sagteband) - used
R40
Die staat teen Anna Bruwer Anchien Troskie
R85