Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n pragtige toestand - Geteken deur outeur op titelblad - Tafelberg 1972 - 56 pg. >>> Een van die grootste onstuimighede oor die verlede was dié oor War, Wine and Women, wat onder n skuilnaam verskyn het. Toe die identiteit van die skrywer, HP Lamont, bekend raak, het vier jong Pretorianers wat afstammelinge van die Voortrekkers was, hom gevang, geteer-en-veer en by die kerkplein in Pretoria gelos. Hulle is skuldig bevind aan aanranding en elk gevonnis tot £50 boete of ses maande dwangarbeid. Afrikaanse koerante het geldinsamelings vir die beskuldigdes begin, en Langenhoven het hulle verdedig. As ons praat van n gesonde openbare mening [] dan soek ons dit by n volk met so n algemene eergevoel dat daar altyd van sy kinders sal wees om sy geskonde eer te wreek.