Kruisgesante Oorkant die Kei deur Hennie Pretorius & Medewerkers

Secondhand
Indicative market price: R650
1 available
R400.00 38% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 10 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615033833
Persoonlike Herinnering
263 Bladsye, Sagteband
24cm x 17cm
EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK 2014
ISBN 9780864877437
Hierdie boek bevat die herinneringe van meer as eenhonderd mense wat sedert 1929 met sendingaktiwiteite in die Transkei gemoeid was en sluit af met kort bydraes van twee sendelinge wat steeds, na meer as 30 jaar, in die gebied werksaam is. Dit is propvol boeiende en interessante vertellinge, insluitende bydraes deur bekende en selfs beroemde sendelinge, teoloë, mediese en administratiewe personeel. Die boek werp ook lig op die gebeure en omstandighede waarin die mense in die Transkei geleef het en, soos die sub-titel aandui, fokus die inhoud op die persoonlike en nie-amptelike sy van die geskiedenis. Een van die medewerkers, Elna Mouton, verwys na Aristoteles se wyse woorde: ʼn Mens is wat jy kies om te onthou (p. 192). Dit is juis dié herinneringe en persoonlike menings, emosies en verhoudinge wat hier verwoord is en die beeld van hierdie Christene vir die leser na vore bring. Hoewel mondelinge oorlewering of oral traditions binne die Afrika-konteks ʼn belangrike plek inneem, is hierdie manier van geskiedenisbewaring deur middel van publikasie (met ander woorde waar die mondelinge oorlewering nie net vertel word nie, maar ook in boekvorm vir die nageslagte bewaar word), beslis nog nie amptelik gevestig nie en ook nie werklik deel van die Afrikaner se amptelike geskiedenisbeskouing nie. Die doel is om mondelinge oorlewering behoue te laat bly (p. x) en ook om die meer persoonlike belewenisse neer te pen wat nie in amptelike dokumente opgeneem is nie. Sommige van die bydraes is in Nederlands geskryf.

More from this seller

View all
R30 shipping
20% OFF
There's Always a Price Tag by James Hadley Chase
R120 R150
R30 shipping
20% OFF
Cult by Camilla Lckberg & Henrik Fexeus
R120 R150
R30 shipping
40% OFF
Beauty and the Beast by Chris Achilleos
R150 R250
47% OFF
Die Dagboek van Louis Trigardt deur Prof. T.H. Le Roux
R80 R150
Add to cart

Similar products

In Die Vroegte by Hennie Aucamp
R40
R30 shipping
60% OFF
Die Namib en die Kalahari - Hennie Steyn
R340 R850
Die kommunisme fabel en feit deur WG Pretorius
R50
Kan jy go dit is in die Bybel: Hennie Stander
R50