Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Survivor SOS werp Stephan Joubert aan die hand van Efesiers 6:10-18 lig op die wapens waarmee Christus elke geloofstryder toerus. Hy fokus ook op wyses waarop gelowiges vandag aktief 'n daadwerklike verskil kan maak. Ons moet ons roeping gehoorsaam en dadelik by ons hemelse Aanvoerder aanmeld vir die stryd wat voor ons elkeen le. As ons bereid is om die Here se krygers, sy geestelike survivors te word, sal ons beleef hoe dinge rondom ons begin verander.. Ons sal deel word van die wonderlike plan om hier op aarde grondgebied vir God to wen en as ware oorwinnaars die ewige prys te behaal.
This book is as good as new.