Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie publikasie vertel 112 stemme, elk in hulle unieke taal en styl, die storie van sendelinge van die NG Kerk in Transkei. Hulle belewenisse is lappies met verskillende patrone, teksture en kleure wat uiteindelik n bont lappieskombers vorm. Die lappieskombers vertel van unieke geestelike ervarings, nuwe insigte, teleurstellings, krisisse en betekenisvolle momente.
Paperback. Afrikaans. Bybelkor. 2014. Good Condition.