Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die roman speel af tussen 1749 en 1751. Elisabeth vergesel haar eggenoot, Erik Alexis Larsson, en 'n gids, ene Van Zyl, op 'n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery.
Paperback. Afrikaans. Ametis. 1994. Good Condition.