Moord en Roof: In die kop van `n baasspeurder - Blake
Moord en Roof: In die kop van `n baasspeurder - Blake

Moord en Roof: In die kop van `n baasspeurder - Blake

Secondhand
1 available
R155.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615481382

2013 sagteband met 288 bladsye in mooi toestand.

"Wat gebeur met 'n man wat sy lewe elke dag in gevaar stel en later telling verloor van die aantal misdadigers wat hy al doodgeskiet het? As baasspeurder by die Wes-Randse Moord- en roofeenheid was Charles Miller betrokke by die meeste skietgevegte waarin misdadigers dood is. DiƩ eenhede was beroemd en berug vir die wyses waarop hulle gewapende roof- en moordsake in die sewentiger- tot negentigerjare opgelos het.
In die dae van sensasiewekkende bankrowe soos die Krugersdorpse tonnelbankroof, gesinsmoorde en passiemoorde wat die gemeenskap geruk het, is daar nie sagkens met misdadigers gewerk nie.
Charles se storie is enersyds die verhaal van die Moord- en roofeenhede se hardhandige werkwyse. Dit is andersyds ook die verhaal van bloedbesmeerde moordtonele, smerige informante en die trauma waaraan speurders in die uitvoering van hul pligte blootgestel is. Oor die jare moes Charles talle kollegas aan die dood afgestaan. Die enigste ontlading is in brandewyn en Coke gevind.
'n Sielkundige beskryf wat polisielede aan die gang hou en wat in hul psiges gebeur wanneer hulle aan onmenslike trauma blootgestel word.
'n Ware verhaal van die donker kant van die samelewing en van wat dit kos om misdadigers aan die pen te laat ry."

More from this seller

View all
Call for God / New Sermons from Basel Prison - Karl Barth
R70
Herman Charles Bosman en die juwele van die Marico bosveld - Lemmer
R75
R30 shipping
Pronkboek - Sahara-Avontuur Reeks - Spelonk van verskrikking - No. 24 - Meiring Fouche
R185
R30 shipping
Joof en sy maats in Etosha / Cor Dirks
R100
Add to cart

Similar products

Dokter, kom gou - Die lief en leed van `n geneesheer
R45
R30 shipping
55% OFF
N.P.van Wyk Louw en die Derde Afrikaner - Karel Boshoff
R150 R330
R30 shipping
Piet Strydom, die wereld en nalatenskap van `n Calitzdorp bouer - Roux
R170
Byleveld : Dossier van n baasspeurder by Hanlie Retief
R99