Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: M. Strydom
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Goed
Paul Meyer het haar op 'n Boeing van die Suid-Afrikaanse Lugdiens ontmoet - Helen Dreyer; een van daardie vroue wat bedoel is om 'n man se oog te vang. En Paul Meyer was weer een van daardie getroude mans wat met sy huwelik geluk misgetas en dit gevolglik by 'n ander vrou gesoek het. En Helen was daardie ander vrou. Maar Paul se vrou wou hom nie sy vryheid gee nie - nie dadelik nie. Dit was eers nadat Helen vir hom onbereikbaar geword het dat Marjorie vir hom ges het : "En nou kan jy maar gaan, want nou weet ek dat jy daardie ander vroumens nie in die hande sal kry nie! "