Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HaKotel: Die Muur
'n Monsterstorm bars in die Filippyne los en Rivkah word opgeroep om deel te wees van die internasionale mediese noodspan. Sal haar man haar laat gaan, wel wetende dat een van haar kollegas op die sending die man is met wie sy 'n seksuele verhouding gehad het en wat byna hul huwelik verongeluk het? HaKotel: Die Muur is die sewende titel in Marzanne se topverkoperreeks oor Israel.
Eerste uitgawe, eerste druk van 2014, uitgegee deur Lux Verbi, Kaapstad.
Toestand: Goed.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm