Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Meer as Rugby
Sub Title:
Author: Pierre Spies
Publisher: Penguin
Year: 2012
Number of pages: 211
ISBN: 9780143528173
Summary: Jy mag dalk nooit weer rugby speel nie. Alles wat ek vir die grootste deel van my lewe gedoen het, het om rugby gewentel, so jy kan jou voorstel hoe geskok ek was om dit te hoor. Maar as jy gedink het dit was sleg - daar's meer. Die dokter het ook gese dat ek selfs kon sterf. Dit was die werklik verpletterende nuus! Vanaf die euforie - gekies vir die Springbokgroep om na die Wereldbeker te gaan - is ek nou deur die absoluut skrikwekkende nuus getref wat meer as genoeg was om die wind uit my seile te haal. Ek kon dit nie glo nie - net toe my loopbaan begin vlamvat het. Ek was die belangrikste driedrukker in die suksesvolle Super 14 span, het uitstekende vertonings gehad in die Drienasiesreeks en teen Engeland op Loftus, is gekies vir die Springbokgroep op pad na die Wereldbeker - en nou dit? Hierdie is die woorde van Pierre Spies, gekies as Springbok op die ouderdom van 21, net om 'n jaar later te hoor dat hy dalk nie weer rugby sal speel nie. In Meer as Rugby vertel Pierre, een van die indrukwekkendste en mees eksplosiewe losvoorspelers wat Suid-Afrika al ooit opgelewer het, sy storie vir die eerste keer: sy familielewe, sy talle sportprestasies en sy geloof. Veel meer as net 'n sportbiografi e, is dit die hartroerende persoonlike verhaal van die gewilde 'Nr. 8' van Suid-Afrikaanse rugby met 'n voorwoord deur Victor Matfi eld en bydraes van Morne Steyn, Bryan Habana en Juan Smith.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.