Wyle Murray Janson het in sy boek, God boer met genade, baie mooi lyne getrek tussen God se genade en oordeel en ons beperkte insig rondom hierdie saak. Daar word vertel van die vyand, wat een nag toe hulle geslaap het, onkruid tussen die koring kom saai het. Die slawe vra toe die eienaar of hy wil he dat hulle die onkruid moet uittrek. Maar die eienaar se nee. n Baie eienaardige antwoord..., want God se genade is eienaardig! In hierdie gelykenis gaan dit om die genade van God: dat God nie die struikelblokke uit sy lande verwyder nie, maar hulle tot op die dag van die oes laat bly staan. Ons wil natuurlik tot elke prys dat die struikelblokke verwyder, dat die onkruid uitgeskoffel word. God Boer Met Genade - Murray Janson. . ISBN 624017443
Title: God Boer Met Genade
Author: Murray Janson
ISBN: 624017443
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever