Van haar vroegste jare af skryf sy en van haar werk verskyn in Die Jongspan en in skool- en universiteitsblaaie. In 1974 publiseer Sarie haar eerste storie en hierna skryf sy verskeie kortverhale en n vervolgverhaal wat in tydskrifte gepubliseer word. Van haar verhale word ook in Tydskrif vir Letterkunde, Insig en De Kat gepubliseer. Dit is egter eers na haar veertigste jaar wat sy ernstig begin skryf en die romanvorm aandurf. Vir haar skrywersnaam kombineer sy haar nooiensvan en getroude van om verwarring te voorkom met professor Erika Theron wat deur die destydse regering aangestel is as leier van die Theron-Kommissie na die Kleurlingvraagstuk en Ena Murray, die bekende skrywer van populere liefdesverhale.[1] Kaalvoet oor die berg (subtitel verhale oor die liefde) is n keur uit haar kortverhale wat meestal reeds voorheen gepubliseer is in tydskrifte soos Sarie, Tydskrif vir Letterkunde, Insig, Huisgenoot en Rooi Rose. Soos die subtitel aandui word daar in hierdie verhale hoofsaaklik op die vrou gefokus, betrokke in n liefdesverhouding of in n woelige gesin. Van haar kortverhale word in versamelbundels opgeneem, soos Chantal in Op hulle stukke, Sjuut! in Kruis en dwars en Teeparty in Vrou: Mens. Romans Sonder Hoed Of Handskoen - Erika Theron. . ISBN
Title: Sonder Hoed Of Handskoen
Author: Erika Theron
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever