R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Hoe moet jy 'n gedig in die klas aanbied? Hoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat s die regte terme? Ek het gedigte vir drie grade nodig - waar kry ek dit? Hoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei? Hoe leer ek my leerders om gedigte te skryf? Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret!
Daar is selfs 'n paar gedigte wat vir kore getoonset is.