Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg, 2012, 1ste uitgawe. Good+ paperback, 'n paar stampmerkies op voorblad. Netjies, ongemerk en volledig. Die oorgang van kil apartheid na 'n nuwe wereld en hoe werklike mag deur ideologiese bewindhebbers sonder slag of stoot afgestaan is aan 'n verbaasde nuwe elite. Swaar boek. 460 pp.