Goud kan nie Roes nie Paul Constant Smit

Secondhand
1 available
R95.00
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Bl Cr 6
Bob Shop ID
614514144

Sagte band Penguin 2016

Baie goeie toestand ,blaai wel effens vergeel.


n Antieke ekspedisie. n Naelbyt-avontuur. n Aangrypende liefde.
Con Slaughter myningenieur, rewolwervegter en avonturier maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as n millennium nadat die koningin van Skeba n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd n koeël in die rug. Hy vind vir n wyle vrede in die arms van sy Lorelei, maar Britse en Duitse Militêre Intelligensie trek die strop al nouer.
Slaughter leef op n mespunt: van n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word.
Paul-Constant Smit se Goud kan nie roes nie is n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir n vervloë tyd.

More from this seller

View all
Citadel Kate Mosse
R95
R30 shipping
The Guernsey Literary & Potato Peel Society MA Shaffer & A Barrows
R120
Horrible Harriet Leigh Hobbs
R50
White Flag Down JN Ross & The Road to Omaha R Ludlum
R80
Add to cart

Similar products

Die Kinders Eet Viennas Maar `n man kan nie Relax nie - Nico Nel
R30
R30 shipping
Net nie 'n hond nie!
R149
R30 shipping
Goud kan nie roes nie - Paul-Constant Smit
R260
Die Kinders Eet Viennas Maar `n Man kan nie Relax Nie - Nico Nel & Uys van der Hoven - Sagteband
R60