Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ek stel graag die Sappi Vols van Suid-Afrika, gepubliseer deur Briza Publikasies, aan u bekend. Hierdie volgids sal u help om u waarnemingsvermo te verskerp, het sy u volkyk as 'n stokperdjie beoefen, of eerder 'n toegewyde volkyker is. Daar is maar altyd vols wat so eenders lyk dat 'n maklik-bruikbare gids onontbeerlik is. Suid-Afrika is gesen met volop vollewe ongeveer 'n tiende van alle spesies wrelwyd kom in Suid-Afrika voor. Hierdie gids vergemaklik identifisering van besoekers en endemiese vols deur middel van volkleur, ho resolusie foto's, 'n profielgids en vier simbool groepe wat habitat, broei gewoontes, relatiewe grootte en sosiale gedrag met 'n oog op slag aandui.