Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sasol Eerste Veldgidw tot Parasitiese en Vleisetede Plante van Suider-Afrika bied lesers 'n fassinerende blik op hierdie ongewone gasheer-afhanklike plante van die streek. Met behulp van volkleurfoto's, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende natuurliefhebber die meer algemene parasitiese en vleistende plante in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.
This book is in very good condition.