Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Baie mooi hardeband kopié, deur Leserskring uitgegee. Geen stofjas. Die bladsye is lig vergeel met roeskolletjies op die blankos. Daar is 'n paar klein nerf-af plekke aan die rugkant. Die vergulde letterwerk aan die buiteblad is effens verdof.
Uitgewer : Tafelberg vir Leserskring
1e Uitgawe 1982
Taal : Afrikaans
Hardeband : 535 bladsye
Afmetings : 230 x 155 x 40 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.8 kg
Toestand: Gebruik