Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagte band ,bundel kortverhale Litera 2002
Baie goeie toestand .
Hierdie boek het ontstaan toe die uitgewer 32 verskillende skrywers genooi het om bydraes te lewer. Party van die skrywers het reeds heelwat gepubliseer oor n betreklike lang periode, ander het minder of tot dusver selfs min geskryf. Van laasgenoemde groep het daar interessante en belowende verhale gekom. Dit was die bedoeling om ook hierdie skrywers n geleentheid tot publikasie en wyer bekendstelling te gee. Al die verhale in die bundel is nuut en nie voorheen gepubliseer nie. Elkeen praat met sy eie stem.