Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees. >>> Hierdie boekie is lekker-lees en -vertelstories in die genre van Jan Spies en P.G. du Plessis. Dis verhale wat die Kaaps-Afrikaanse leefwêreld weergee (gelukkig is daar 'n handige woordelys vir die oningeligte wat nie uitdrukkings soos wurmland toe [dood] ken nie). Dis verhale wat geskryf is om die illusie te skep dat ons hulle hoor. Meeste van hierdie stories funksioneer bykans soos grappe. Dit wil opsetlik nie verhewe letterkunde wees nie. Dis streekvertellinge. Oom Kallie is die alter ego van die skrywer Benjamin en dit gaan hier om herinneringe en outobiografie. Orals hang daar stories en vertellinge wat vir die nie-bruin leser dikwels insig gee in 'n bestaan van swaarkry en uithou. Humor is dan ook dikwels die rede vir oorlewing. omstandighede en vertel van gebeure en mense wat lank reeds verby is en wat sonder sulke vertellings aan die geskiedenis verlore sou wees. * Biografie * Africana *