BUHR VAN DIE BOKVELD. Bloemlesing Johann Buhr

Secondhand
1 available
R75.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615361735

2015 sagteband met 176 bladsye in goeie toestand. Boekwinkel stempel voorin.

Saamgestel deur Hermann Giliomee

Hierdie keur is 'n huldiging van Johann Jacob Buhr se werk 75 jaar na sy dood op 20 November 1940. Hy was 'n verrysende ster in die tyd toe die Afrikaanse joernalistiek volwassendheid begin bereik het, ná die taal se verowering van amptelike status in 1925. Die digter I.D. Du Plessis, sy kollega, noem hom iemand 'geseën met 'n sprankelende intelligensie, fyn humorsin, en kwiksilwer-talent.' ... Sy joernalistieke werk vir Die Burger is bewys van sy skerp sintuig vir die nuuswaardige en besondere vermoë om atmosfeer en groot oomblikke op te roep. Hy skryf insiggewende en lewendige artikels oor onderwerpe soos die ontstaan van die Afrikaanse beroepstoneel. Hy ontwikkel tot briljante skrywer van sketse waarby hy toenemend begin speel met styl ...

More from this seller

View all
The essential of Afrikaans - De Beer Wiid
R45
R30 shipping
Onthou - In die Skaduwee van die Galg - Hendrina Rabie van der Merwe
R260
Uile vlieg weer - Cor Dirks
R90
R30 shipping
Geskiedenis Van Suid-Afrika - Van Voortye Tot Vandag - Fransjohan Pretorius
R145
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Xtuner T1 HD Heavy Duty Trucks Auto Diagnostic Tool With Truck Airbag ABS DPF EGR Reset + Tablet
R15,499
R30 shipping
24mm Exhaust Silencer +25mm Filter+ Exhaust & Intake Pipe For Air Diesel Heater
R1,221

Similar products

`n Nederlandse Bloemlesing vir Hoerskole Saamgestel deur A.M. van Zijl: Kort Geding
R50
R30 shipping
50% OFF
Die uitwysing van God op die kansel - Johannes Hendrik Cilliers
R350 R700
Kom Nader `n Bloemlesing uit die werke van M*E*R
R35
R30 shipping
Die Dagboek van Johannes Meintjes, Deel 2
R330