Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees. >>> Vir die eerste keer sedert André P. Brink se Die ambassadeur kan Afrikaanse romanlesers weer die vreemde wêreldjie van die diplomatieke diens betree. Quintus van der Merwe se onlangs verskene Die blou van onse hemel is grotendeels 'n diplomate-roman. 'n Mens kry egter ook te make met wat tans in Nederland en kennelik ook elders as "literaire thriller" bemark word. >>> Ruben Meyer, hoof van die Departement van Binnelandse Sake, moet al sy diplomatieke vaardighede inspan, want hier in Pretoria is n fyn politieke spel aan die ontwikkel. Ook, hy is n getroude man, maar voel aangetrokke tot die pragtige Belgiese joernalis.