Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voortrekker Wetgewing, Notule van die Volksraad 1839-1845
Met inleiding en aantekeninge van Gustav S. Preller, Uitgegee deur J.L. van Schaik 1924, eerste uitgawe, harde band, buiteblaaie effens met verweer, anders in goeie toestand, 296 bls.