R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 24 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Tweede uitgawe, Eerste druk, Lux Verbi, 2014, Sagteband - Geestelike Waardes - 272pp.
Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen n kampioen kan wees, ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede. Hy beskryf aan die hand van staaltjies en anekdotes, sonder om te skroom, die vele valstrikke wat kan keer dat ons nie ons ware potensiaal bereik nie. Temas soos gesag, rebellie, inspraak, jaloesie, arrogansie, valse persepsies, verslawings, depressie, buite-egtelike verhoudings en egskeiding word behandel. Elke hoofstuk eindig met n Herkou hieraan-gedeelte, waar die hoofpunte van die hoofstuk uitgelig word, asook n Ondersoek en oefen-gedeelte, waar die leser die geleentheid gebied word om aan die hand van vrae selfondersoek te doen. Wenplan vir die lewe kan ook met groot vrug gebruik word in klein groepe.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.