Die tint van ons toekoms

New
Indicative market price: R299
1 available
R189.00 37% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0337
Bob Shop ID
610660705

Die psalmboek is 'n eeue oue bron van vertroosting.  Dit verwoord ons vrese, onsekerhede, vreugde en hoop.  Dit spreek tot ons met troos en verwagting en afwagting.  Die psalms is hartswoorde wat uit die dankbare of gekwelde hart van mense na God opstyg.  Daar is verwondering oor die skoonheid van die skepping en die vaste patrone daarin.  Daar is ook psalms wat deurdronge is van ervarings van krisis en nood.  Dis 'n roepe uit ons hart na God.  Daar is psalms waarin die lofliedere, dankbaarheid en hernude verwondering oor God se genade en voorsiening opklink.

In Die tint van ons toekoms ondersoek Johan Cilliers die psalms as wegwysers na oordenkings oor verwonding, verwondering en verwagting met die hoop dat dit die leser op 'n nuwe weg sal plaas, 'n nuwe toekoms tegemoet.  In die psalms praat en bid, sug en sing mense hul hart voor God uit.  Maar God praat daarin ook Sy hart teenoor ons uit.  In 'n sin is dit 'n gesprek van hart tot hart.  Dis God wat ons uit die skadu's van lyding en leed, verwonding en dood uitlei en ons toekoms algaande versadig met lig.

More from this seller

View all
Krok en Dil: Net een soos jy (vlak 3, boek 4)
R45
R30 shipping
Cotton Road Ladies Double Zip Wallet - Floral Print - Grey & Pink
R189
Ultra-aktiwiteite: Disney Junior
R49
R30 shipping
30% OFF
Scarf - Dark Protea
R119 R169
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Engine Radiator Water Hose For Mercedes Benz C/E/SLK 172 204 207 212 Coolant Pipe
R519

Similar products

Kruispad: Die toekoms van Afrikaans as openbare taal / Hermann Giliomee
R65
Die kerk en die toekoms van Suid-Afrika - Gaum
R25
R30 shipping
50% OFF
Die hart van ons huis - Marita Van der Vyver
R140 R280
R30 shipping
Kruispad - Die toekoms van Afrikaans as openbare taal by Hermann Giliomee, Lawrence Schlemmer, etc.
R180