Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Skaars boek in baie mooi toestand. 1920 eerste uitgawe hardeband in baie mooi toestand. Skets van Pierneef voorop. En 'n frase deur Totius: Die wa - 'n sterke man is hy; die tent, 'n taaie vrou is sy. Gedruk en uitgegee deur Koomans Beperk te Potchefstroom.