Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskiedenis der N.G. Kerk in Zuid-Afrika, tot op de Grote Trek
Deel van De Christelike Huis-Bibliotheek
Deur Prof. J.I. Marais, Uitgegee deur Het Administrasie Bureau Stellenbosch 1919, eerste uitgawe, A 5 harde band, naam van vorige eienaar, cello-tape merke aan die binnekant van die buiteblad (vorige omslag) paar potlood-merke anders in goeie toestand, 199 bls, redelik skaars!