Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Boland is lieflik, die Boland is mooi
En die beste van al is die Bolandse nooi!
Die aankom, die inkom, die wegstap van haar
Is 'n middel teen seer oë, seker en waar ...
Al die bekende en geliefde gedigte en liedjies van die geneesheer-volksdigter AG Visser is in dié bundel vervat, onder meer "Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand"; "Lotos-Land"; "Biesie, Biesie, Bame"; en "Die Pêrel se klokkies".
Eerste uitgawe in 1929 uitgegee deur JL van Schaik, Pretoria. Toestand: Goed vir ouderdom. Bruin merke en vlekke op sommige blaaie. Ligte potloodaantekeninge op laaste skutblad. Hardebandomslag het merke en vlekke en is verweer aan die kante.