R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 3 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1993, Sagteband - Kortverhale - 79pp.
Met haar debuut Van stiltes en stemme het Gilfillan die Ou Mutual Letterkundeprys verower. Hierdie tweede bundel kortverhale bevestig haar talent en openbaar nuwe fasette van haar kunstenaarskap. Dié keer is die aanslag ligter, die toon minder somber, die klem soms op aardse vreugdes.
Uit die swaarte van ons bestaan wil hierdie verhale deurbreek na daardie "unbearable lightness" waarin alle pyn gesublimeer word en alle gesukkel wonderlik sinvol word. En dit word vermag deur onvergeetlike persoonlikhede - ook 'n hele paar engele wat op aarde wandel vermom as doodgewone vroue.
Die vrank smaak van frambose is 'n belangrike toevoeging tot 'n genre wat in Afrikaans van krag tot krag gaan.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.