Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boerneef se stem is enig in Afrikaans. Hierdie hoogtepunte uit sy werk is saamgestel deur letterkundige en digter Wium van Zyl. Aangesien Boerneef se enkelboeke reeds Africana is en haas onverkrygbaar, is hierdie nuwe uitgawe n moet vir fynproewerlesers van Afrikaans.
Paperback. Afrikaans. Tafelberg. 1998. Good Condition.