Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ina Rousseau is n digter uit een stuk. Kenmerkend va nsulke digters is dat hulle werk agterna beskou van die begin af n eenheidsdrag het wat uiteindelik tot n veelsydige samehang lei. Die ontwikkeling van n digterskap vanuit n vaste kern is tegelykertyd middelpuntvlietend soekend van aard. Anders gestel: daar is n voortdurende konsentriese uitdyding en inkrimping merkbaar. Die oerstof bly konstant, maar die ontginning en omvorming daarvan is n voortgaande taak wat steeds nuwe verrassings oplewer. Die skeppingsproses wat Rousseau in Broderie Anglaise beskryf, sou as n beeld van haar eie oeuvre kon dien
Hardback. Afrikaans. Human & Rousseau. 2003. Good Condition.