PRETORIUS, Andre - Iets Ver en Nuut - (Pragtige Sagteband)

Secondhand
1 available
R44.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo
Bob Shop ID
613806986

Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees - As Suid-Afrikaner wat in Engeland woon, het André Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly.  Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle van die eksotiese plekke naby sy lesers - Foto illustrasies.   >>>   Vir die leunstoelreisiger, maar ook vir diegene wat dalk reise na die Verre Ooste, die MiddeOoste en Europa beplan en wil lees hoe 'n ander SuidAfrikaner hierdie plekke ervaar het. As SuidAfrikaner wat in Engeland woon, het Andre Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly. Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle van die eksotiese plekke naby sy lesers. Hy laat ons deel in die soektog na 'n kelim in die mark van Marrakesj, in die nostalgie van Nobelpryswenner Orhan Pamuk se Istanboel, in die verhewe skoonheid van die St. Pieterskerk in Rome en in 'n bootrit op die magtige Irrawaddyrivier in Birma gedurende die reenseisoen wanneer dit voel asof die waters van hemel en aarde versmelt. Daar is ook vermaaklike oomblikke, soos wanneer hy aan 'n wynproecummarathon in die Medocvallei deelneem (met voorspelbare gevolge) en wanneer hy met net 'n klein lappie as bedekking dit na 'n openbare bad in Boedapest waag. 

  

 

More from this seller

View all
MALMGREN, Ulf - When the Leaves Begin to Fall - (Hardcover in Wrapper)
R26
AAA - Out of This World # 8 - [Editor Amabel Williams-Ellis] - (1st Edition Hardcover in Wrapper)
R70
ANTHONY, Evelyn - Valentina - (Good Hardcover in Wrapper) *
R80
AAA - The Penguin Book of Ghost Stories - [Edited By J. A. Cuddon] - (Good Hardcover)
R44
Add to cart

Similar products

R30 shipping
The Great White South - By Herbert G. Ponting
R100
Books: Tigers in Red Weather - Ruth Padel (430Pgs)
R25
Latynse Reise. Andre P Brink.
R50
Southern Sun Sun Swop Resort Directory 2012
R60