Die verhaal van Nelson Mandela - van kinderjare tot aftrede - word in 'n kleurvolle mengsel van foto's, illustrasies en lewendige, bondige teks uitgebeeld. Oor vyf dele ontvou sy lewe: die Oos-Kaap (waar hy gebore is en sy kinderjare deurgebring het), Johannesburg (waar hy sy politieke ontwaking gehad het), Robbeneiland (bevat 'n 'dagboek' van kinders wat op Mandela-dag die eiland besoek het), vryheid en jare as president, en 'Madiba die celeb' - oor sy internasionale ikoniese status en die 'Madiba Magic' wat hy uitstraal. Dis 'n blaaiboek, maar ook 'n uitstekende naslaanwerk, en hoewel dit gemik is op jong tieners, sluit dit nie jonger lesers en volwassenes uit nie. Die visuele materiaal is jonk en modern en die ontwerp fris en nuut.
Title: Beste mnr. Mandela
Sub Title:
Author: Jomarieᅩチ Dick
Publisher: Tafelberg
Year: 2010
Number of pages: 144
ISBN: 9780798151535
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.