Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Swemless vir 'n Meermin
by Marita van der Vyver
2015
Opvolg van Hanna Hoekom. Hanna skryf 'n lewensgids vir haar sussie Ariel (wat aan die einde van die treffer die ongelooflike avonture van Hanna hoekom gebore is) wat die moet lees as sy eendag dertien is. Die lewensgids word soms ook 'n joernaal of vertelling van die vyftienjarige Hanna se lewe terwyl sy die gids skryf, en spesifiek Hanna se kennismaking met haar stiefbroer Yann se vriend Benjamin, op wie sy verlief raak.
Excellent condition. Please feel free to also check the other Afrikaans books in my listings.
ISBN: 9780624071044
Offers welcome. Please see my other listings at this link and feel free to combine orders to save on postage:
https://www.bobshop.co.za/seller/433979/Another_Round