Alba Bouwer het geen bekendstelling by die Afrikaanse leserspubliek nodig nie. Haar eerste bundel, Stories van Rivierplaas, het reeds 'n besondere plek in ons letterkunde verwerf, en dat Nuwe stories van Rivierplaas 'n waardige opvolger is vir daardie eerste bundel, is nie te betwyfel nie.Die kunsigte tekeninge van Katrine Harries is weer daar om by te dra tot die bekoring van die sketse en al die beminlike figure met wie ons in die eerste bundel kennis gemaak het, leef weer net so sterk en lewendig in hierdie tweede bundel: Alie met haar dun beentjies en haar wit koopie en haar wonderlike drome; Lulu met haar donker koppie en haar stewige kniekoppe en haar heerlike avontuurlus; ou Melitie met haar klingelende armbande en haar simpatieke insig in die kinderhart; oom Jan en tant Lenie en Hennie - almal is weer in hierdie bundel, net so suiwer en eg gebeeld soos in die eerste een. Trouens die sketse in hierdie bundel is eintlik nog mooier as die in die eerste.' - Audrey Blignault
Title: Nuwe Stories van Rivierplaas
Author: Alba Boewer
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever