This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by THE BARGAIN KING193

Similar products

Duiwelsboom deur I.D. Lamprecht(pragtige ou styl kinderboek)
R50
R30 shipping
Zackie Mostert omnibus 3 - Jaco Jacobs
R219
In Ide Huis Van My Vader (Max Lucado)
R89
R30 shipping
42% OFF
Die Lekker-Lees Kinderboek - Maretha Strydom
R290 R500

Max Lucado Kinderboek - Omnibus

Secondhand
R150.00
Closed 1 Jun 24 16:46
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614223960

Book is in excellent condition. very minor marks on the cover.


Description

Drie immergewilde Pinkenolsie-stories nou in een handige omnibus.


Hierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die im­mer­ge­wilde Pinkenolsie. Dit bring n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is omdat Hy elkeen uniek gemaak het. Dis n wonderlike geskenk wat kinders sal koester selfs wan­neer hulle al groot is.


Jy is spesiaal:

Die Wemmels doen elke dag dieselfde ding: hulle plak óf goue sterre óf grys kolle op mekaar. Dié wat mooi en ta­lent­vol is, kry altyd goue sterre. Dié wat egter min kan doen of stukkende hout het, kry lelike kolle. Kinders sal mal wees daaroor om te sien hoe Eli vir Pinkenolsie oor­tuig dat hy baie spesiaal is, net soos hy is! So sal hulle be­sef dat hulle self ook kosbaar is vir God.


Jy is myne:

Die behoefte om belangrik te wees veroorsaak al weer chaos in Wemmeldorp. Pinkenolsie is natuurlik weer in die middel daarvan. Volg sy avontuur terwyl hy n les leer wat kinders altyd moet onthou: dis nie wat jy het wat jou kos­baar maak nie, maar die feit dat jy aan God behoort.


Die heel beste:

Wanneer Alta Wonderlik in Wemmeldorp aankom, wil al­mal deel van haar klub wees. Pinkenolsie mag nie deel wees nie, want hy is van die verkeerde hout gemaak. Eli die houtsnyer wys vir Pinkenolsie dat hy baie spesiaal is omdat Eli hom gemaak het. Kinders sal besef hulle hoef nie soos iemand gewild te wees om spesiaal te wees nie. God het elkeen van ons met n doel gemaak soos ons is.


Ook beskikbaar in Engels onder die titel Max Lucado Childrens omnibus.


Oor die outeur:

Max Lucado is met meer as 100 miljoen produkte in druk een van die gewildste outeurs in Amerika. Hy en sy vrou, Denalyn, bly in San Antonio, Texas, waar hy by die Oak Hills Church in die bediening is.

More from this seller

View all
R30 shipping
56% OFF
Suits Season 1 to 9 Complete Collection [DVD]
R699 R1,604
R30 shipping
37% OFF
Body Glove Power Case Apple iPhone 11 Pro-Black
R233 R369
R30 shipping
47% OFF
UAG Apple iPhone 13 Pro Max Civilian Case-Black
R478 R899
R30 shipping
Mens - Call It Spring Black suede
R300