This item has closed with no items sold
View other items offered by Bookworm Fantasy Pty359

Similar products

Die Goeie Gety - (c1) Lindeque de Beer - Kers en wydings vertelling deur verskeie bekende skr
R49
AGTER DIE SUIKERGORDYN DEUR ALEXANDER STRACHAN
R55
Intrige agter die skerms deur Herman Walter
R15
R30 shipping
Wanneer Die Koedoehoring Draai / Charlotte De Beer
R100

Agter die Magalies deur B.K. de Beer

New
Indicative market price: R250
R150.00 40% OFF
Closed 15 May 24 09:02
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 6 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
YS19763
Bob Shop ID
615396857
636 Bladsye, Hardeband volledig met stof omslag
20cm x 15.5cm
EERSTE UITGAWE 1975
ISBN 0-620-01934-4

Hierdie werk dra ek met graagte op aan die stoere pioniers van die Krokodilriviervallei, wat met soveel moeite en opoffering hul deel bygedra het om hierdie omgewing vir hulle nageslag woonbaar na te laat. Ons wat vandag hier woon en werk, kan hulle kwalik beloon met dank vir hul dade. Elke geslag dra sy deel by tot ontwikkeling, maar die pioniersperiode is by verre seker die mins gesogte van almal.
Dit was vir my 'n groot maar aangename taak om die gegewens wat ek oor 'n tydperk van meer as dertig jaar versamel het, te kontroleer, dit in volgorde te kry en op skrif te stel. Alles wat mens uitpluis en navors kan egter nie te boek gestel word nie. Sommige dinge gee aanstoot aan die indiwidu, die familie of die volk. Sommige aspekte is wel aangeroer op aandrang van baie van die ouer garde wat dit duidelik gestel het dat dit hulle verlange is dat hierdie sake in die volksmond moet bly voortlewe.
Sommige mense het met graagte alle feite en besonderhede aan my verstrek, sommige het selfs moeite gedoen om my te help. Ander was weer passief en nog ander was selfs aggressief. Gou kon mens egter vasstel dat rens in die verlede van laasgenoemde persone, dade geskuil het wat nie tot eer van die nageslag was nie. Sommige het selfs by my gepleit dat ek liewer sekere dade van hul voorgeslag moet verswyg.
Baie mense het ook geweier om geskiedkundige foto's, geskrifte en ander artikels vir publikasie vry te stel. Hierdie mense het ongelukkig gereeld sulke waardevolle stukke op onwettige of oneerlike wyse bekom en was bang dat dit bekend word waar die artikel homself bevind.
DIE SKRYWER

More from this seller

View all
25% OFF
Persuasion Games by Gilan Gork
R75 R100
R30 shipping
40% OFF
Aces of the Luftwaffe by Peter Jacobs
R150 R250
R30 shipping
24% OFF
SPANGLES & SAWDUST by Mark St Leon (SIGNED)
R495 R650
25% OFF
Wonderlike Afrika deur Dawid van Lill
R60 R80

Recently viewed

R30 shipping
PS4 Console Black Nylon Dust Guard Cover
R208.20
Comic Images 1993 Boris 3 All-Prism - 18 Diving
R20