Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Leef liefde. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot 'n dieper verhouding met God.