Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Keur van Wysheid: Woordskakels Wat Mense oor Eeue Heen Verbind Het
'n Lieflike geskenkboek deur die immergewilde Nina Smit. Wyse, betowerende woorde oor universele onderwerpe soos die liefde, vertroosting, genade, swaarkry en besittings deur onder andere Augustinus, Socrates, Colette, Goethe, Victor Hugo, Elizabeth Browning, Kipling, Keats en ons eie Langenhoven en Boerneef.
Eerste uitgawe 1996, uitgegee deur CUM, Vereeniging.
Toestand: Baie goed, soos nuut.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm