Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Did Man Met Die Kitaar
Sub Title:
Author: Berta Smit
Publisher:
Year:
ISBN: 9780624001423
Summary: Huiberta Johanna Maria Smit (Hopefield, Suid-Afrika, 17 September 1926 - Stellenbosch, Suid-Afrika, 17 Februarie 1997) was 'n uitgewer en Afrikaanse skrywer van godsdienstige literatuur en romans, wat die Andrew Murray-prys vir haar skryfwerk verower het.
Die man met die kitaar[5] beskryf die inwerking van 'n aardbewing op die vier lede van die Prins-gesin.[6] Soos die bars in die muur na die skok raak die gesin bewus van die subtiele barste wat deur hul lewens beweeg. Die roman word in vier afdelings aangebied, met die eerste en die derde wat gebruik maak van die seun Carl-Hendrik as verteller en die ander afdelings wat in die derde persoon vertel word, maar duidelik uit die gesigspunt van Nan, die moeder. Hierdie twee karakters word dan ook baie sterker uitgebou as die pa Carl (wie se stilte ook aanduidend is van sy afstand van sy gesin) en die klein dogtertjie Heidi. Carl-Hendrik is 'n adolessent en die man met die kitaar van die titel, wat sy vrees deur musiek wil besweer en as hakkelende outsider-figuur meer waarneem as deelneem. Deur sy stories vir Heidi word sy Christelike aanslag en verbeelding uitgebeeld, terwyl hy as opponent staan teenoor sy pa, die wetenskaplike professor.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup, Local collection in Somerset West or Aramex door to door courier. Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations throughout South Africa (generally delivered within 1-2 business days of dispatch). Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.