Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Subtitel : 'n Keur uit die kortkuns van M.E.R - Boek lyk nog mooi - MAAR - Vorige eienaar se naam binne - Lyk my sy moes eksamen skryf want daar is onderstreping en kantnotas binne. >>> Uit die werk van M.E.R. maak sy n keur van haar kortkuns, wat in 1975 met geleentheid van M.E.R. se honderdste verjaarsdag onder die titel M.E.R. van naby gesien verskyn.