R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 8 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Nou het ek geleer daar is twee maniere van liefhe. Jy klou vas of jy laat los.Na jare se onderdrukte vrese en verlangens klim Marta op 'n dag in haar motor en ry weg. Weg van haar man, Hendrik, weg van haar lewe op die plaas. Aan die Weskus vind sy 'n tydelike heenkome in 'n klein vissersgemeenskap. Die genesende waarde van die eenvoudige lewe by Koster en sy mense, die herwinning van selfvertroue en eie waarde, maak van Marta 'n ander mens. En selfs Hendrik kom geleidelik tot nuwe insigte deur die ontydige besoek van 'n jong familielid.'n Meesleurende roman waarin die metamorfose van 'n emosioneel verwaarloosde vrou met menslikheid en humor weergegee word.Eleanor Baker se eerste roman is in 1972 gepubliseer, maar dis met Weerkaatsings, 1984, dat sy werklik die aandag getrek het. Dit het 'n FAK-toekenning ontvang en het oorsee verskyn in Engels, Sweeds, Hebreeus, Deens en Fins. Haar roman Verbeelde werklikheid is 'n tour de force genoem en haar roman oor die Anglo-Boereoorlog, Groot duiwels dood, is ook in Nederlands vertaal. Die Ander Marta - Eleanor Baker. Human & Rousseau 2002. ISBN 9780798142793