Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Generaal CR de Wet se Krygsleiding by Sannaspos en Groenkop deur JE Rabie. 215x305mm, 67 bls. Buiteblad swart kunsleer met goue letters. Boek in baie goeie toestand. 5 kleur A3-kaarte. 1980 eerste uitgawe. Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War.
Hierdie werk ontleed wetenskaplik die leierskapvermoë van genl CR de Wet tydens twee gevegte. Die evalueringsnorm is modern, hoewel krygsnorme of beginsels van oorlogvoering deur die eeue heen redelik konstant gebly het.