BIEL, A. du - Die Misdade van die Vaders - (Hardeband)

Secondhand
1 available
R14.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 7 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - do photo - spd1
Bob Shop ID
614303512

Boek nog in 'n goeie toestand.   >>>  Die misdadiger Jan Alpenveld besluit om aan die Kaap n nuwe lewe te begin. Hy verower die hart van die plaasmeisie Annie Bester, die aangenome kind van Petrus Liebenberg, wat verloof was aan sy seun Tjaart. As Oom Petrus beswaar maak teen die huwelik, vlug Annie met Jan Kaap toe. Na Annie se vlug sny Oom Petrus haar naam uit die familieregister voor in die Bybel en vervloek vir Annie en Jan met die Bybelse vloek dat die misdade van die vaders besoek sal word aan die kinders. Jan Alpenveld beland weer in die hande van die gereg maar tussen sy seun, Nikolaas, en Tjaart se dogter, Lenie ontstaan weer n liefdesverhouding, wat deur dieselfde Bybelteks verydel word. Nikolaas trek alleen na die woeste Noorde, waar hy later op geheimsinnige wyse groot dienste aan die Trekkers bewys. Hy ontmoet weer vir Lenie, maar word gedood in n geveg met een van die swart stamme. Tjaart word deur sy vrou geleer dat die grootste gebod dié van die liefde is. 

 

More from this seller

View all
HOKE, Helen - A Chilling Collection : Tales of wit and intrigue - (Hardcover in Wrapper)
R14
COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)
R54
VILJOEN, Alet - Gister se Môre - (1974 Hardeband in Stofomslag)
R32
CHANDLER, Elizabeth - Kissed by an Angel - (Excellent Paperback)
R16
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Vlammende Fez - I.D. du Plessis
R180
R30 shipping
Die Stapelieae van Suidelike Afrika / The Stapelieae of Southern Africa - C.A. Luckhoff
R730
Suid van die Wind, die verhaal van drie eilande (Mauritius, Réunion en Madagaskar)
R80
Die skat van Hans Hanssen - R Hendriks - Sirkel - Temmers van die woestyn 33 (k5)
R75