Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n puik toestand - Her wel virige eienaar se naam netjies binne - 111 pg. >>> 'n Predikantsvrou vertel van haar werk onder die uitgeworpenes van die samelewing: die werlose, die hawelose, die prossies, die drank- en dwelmslawe en die straatkinders van Hilbrow, die vervalle middestadbuurt wat eers die eksotiese, polsende hart van die Goudstad was. Die titel laat jou vra wat menswees en die Evangelie eintlik beteken. * Christian *