Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie klein maar waardevolle boek, verduidelik Pema Chr, skrywer van talle topverkopers, in gewone taal hoe ek en jy elke dag die saad van vrede kan saai in alles wat ons doen.
Alle aggressie ontstaan uit verwarring en angs. Die boek leer ons presies hoe om helderheid en vrede binne onsself te ontdek, en hoe om die vrede uit te straal na mense wat naby ons is en, uiteindelik ook na die hele weld.
Paperback. Afrikaans. Naledi. 2011. Good Condition.