Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Is jy seker God hoor jou wanneer jy bid? Wonder jy soms of jou Gebede teen die plafon vasslaan of in die lug verdwun? Twyfel jy ooit of jou gebed werkil kan maak? Die waarheid is, hulle kan nie net 'n verskil maak nie, hulle kan lewensveranderend wees.
In Die krag van 'n biddende tiener ontdek jy hoe alles kan verander as jy leer om reg te bid. Deur gebed kan God jou bo die druk en spanning van jou lewe uitlig sodat jy sy unieke plan vir jou lewe kan sien. Die twintig tematiese hoofstukke sal jou help om...
'n inniger wandel met God te he.
Totsiens te se vir negatiewe emosies.
Goeie verhoudings aan te knoop.
Groepsdrik te oorkom.
'n lig vir ander te wees.
Wat vir jou belangrik is, is ook vir God belangrik. Deel jou ware gevoelens; begin met die gebede aan die einde van ilke hoofstuk. Praat met God. Hoor wat God se. En sien hoe sy groot doel vit jou lewe ontvou.
This book is in very good condition.