Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie pragtige kinderboek uit die 1950s bevat onder andere 32 volblad kleurplate met illustrasies van die lewe en wonderwerke van Jesus. Die oranje lapomslag is plek-plek nerf-af en verbleik maar in goeie algemene toestand. Die stofomslag het verskeie skeure, sommige daarvan is met plakstrook herstel. Die stofomslag het 'n nuwe, beskermende plastiekomhulsel. Die bladsye is effens vergeel, maar andersins skoon. 'n Ongewone fonds.
Outeur: Edmund Filmer, vertaal deur Danie Smal
Uitgewer : NG Kerk-Uitgewers
Taal : Afrikaans
Hardeband : 1955. 132 bladsye
Afmetings: 255 x 195 x 20 mm (L x B x D)
Item Massa: < 0.6 kg
Toestand: Tweedehands