Elikser - Frenette van Wyk

New
Indicative market price: R249
1 available
R129.00 48% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0330
Bob Shop ID
610653290

Lily Linvelt se enigste missie is om 'n oeroue blommetjie in Ierland, in die Burren, te vind.  Sy moet 'n elikser maak om haar ma te red wat 'n paar maande gelede deur 'n bloedsuiervlermuis in die einste Burren gebyt is.

Terwyl sy daar is, ontmoet Lily vir Sterling Ashford.  Hy is 'n natuurbewaarder en -kenner en hy help vir Lily om die seldsame blommetjie op te spoor.  Hy is beeldskoon en enigmaties.  Geheimsinnig en verleidelik.  Sy hele wese druip van ... betowering.  Lily kom egter voor meer uitdagings te staan.

Sy ontdek 'n geheim oor Sterling wat die wind uit haar seile neem en 'n bonatuurlike wreld vir haar oopsluit, een wat sy gedink het net in fantasie bestaan.  Cobalt, die parfumeur by wie sy die enfleurage leer doen, en sy honde het boonop 'n eie, duistere agenda.  Die magiese blommetjies groei ook net in die diepste, gevaarlikste deel van die Graganwoud en vele vyandige wesens staan in haar en Sterling se pad om betyds die elikser vir maar ma te maak ...

More from this seller

View all
Tippie does maths - Level R Book 1 - Discovering at home
R65
R30 shipping
8% OFF
Circular activity tray for pattern blocks
R119 R129
17% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak R Boek 8: Leer van rand en sent
R49 R59
R30 shipping
Cotton Road Double Zip Wallet - Brown & Navy
R179
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
FIXMAN 5-PC 1/2' Dr.accessories
R1,149

Similar products

Geliefde Rebel - Frenette Van Wyk
R55
R30 shipping
59% OFF
Keur 10 - Schalkie Van Wyk
R390 R940
ONTVOERING / Cobus van Wyk
R30
Schalkie van Wyk keur 12 - Schalkie van Wyk
R99